top of page
about | oor ons
Pieter & Helene Theron is doodgewone kinders van die Here wat Hy gewillig en bekwaam gemaak het en steeds maak om Sy wil te doen. Hulle is nou al 26 jaar in die bediening. God het hulle spesifiek geroep om betrokke te wees by `n seer en stukkende wêreld om Sy genesing daar te bedien.
Hulle belydenis
Ons glo in `n drie-enige God-Vader, Seun en Heilige Gees. Ons glo dat almal uit Adam as sondaars gebore word en dat volledige verlossing slegs verkry word deur die aanneming as kinders van God wat vir ons bewerk is deur die soenverdienste van sy Seun, Jesus Christus, op Golgota aan die kruis.





bottom of page