top of page

testimonials | getuienisse

"

"

Ek is eintlik half verslaaf aan kursusse bywoon en kennis inwin.  Julle kursus was egter iets van 'n heel ander aard.  So prakties en tog so vol van inligting oor wat in die koninkryk van die duisternis aangaan.  My mond het behoorlik oopgehang oor die sessie van Saterdagaand met al die materiaal van satanisme, heksery, verkeerde soort musiek en dan natuurlik al die video materiaal wat julle vir ons gewys het waar julle die mense bedien het.  Dit het die kursus vir my so geloofwaardig gemaak.  Seen op julle werk.

 

Albert

"

"

Ek wou glad nie na julle kursus toe gekom het nie !  Ek het al soveel kursusse bygewoon om dan net soos ek gekom het, weer daar weg te gaan.  Maar Helene, sommer die Vrydagaand al het jy my disarmed met jou quiet authority.  Ek was vasgenael aan my stoel tot die Sondagmiddag.  Soveel liefde en deernis het ek voorwaar nog by niemand gesien nie !  Die salwing was so groot dat ek Sondag besef het dat die Here al die demone sommer net uit my lewe weggeneem het .. sommer Vrydagaand al met die aanbieding van die driehoek waar ons ons hart voor die Here moes oopmaak sodat Hy kon skoonmaak en heelmaak.  Ek eer die Here dat Hy my na hierdie kursus gedring het !

 

Issie

"

I'm a testimonial. Click to edit me and add text that says something nice about you and your services. Let your customers review you and tell their friends how great you are.

 

Samantha Jones

"

We work with:

​© 2014 Pieter & Helene Theron 

Created by Website Shop

bottom of page